![]() |
![]() |
|
|
Son-Isha NUWE CD - De La Ray moet n meisie kry Agent: Besprekings: Webblad: Epos: Optredes
|
![]() |
Son-Isha het in 2005 die Goue medalje huistoe geneem en ‘n kans om teen die wêreld se bestes in Hollywood, Amerika te gaan meeding om die wêreld titel in die “World Championship for Performing arts”. Son-Isha het die meeste en hoogste medaljes verower in Augustus 2005 by die Wêreld kampioenskappe in Hollywood, Amerika waar sy teen 22 ander lande se bestes meegeding het. Sy het dus die nuwe wêreld kampioen vir ouderdom 5-7 jaar vocal geword. Son-Isha het in Mei 2006 haar eerste CD/Musiek video album bekend gestel getitel: You’re my star/ Jy’s my ster met groot sukses. Op hierdie album sing sy in Afrikaans, Engels en Zulu. Haar Musiek video wat die produk van Natasha Sutherland-Hofmeyr is, is reeds op Tv KYKNet kanaal 35 op die program Kwela uitgesaai met groot sukses. Son-Isha het onlangs op DKNT verskyn met haar nuwe cd “ De la Rey moet ‘n meisie kry”. Son-Isha se media publikasies sluit in: Kwela Son-Isha se optredes sluit in: Hollywood, Amerika Son-Isha is ongetwyfeld die land se grootste kinder kunstenaar. Sy tree nooit sonder haar vol orkes op nie. Dus gee sy ‘n baie volledige vertoning. Son-Isha se “Live DVD” wat by die Rittel fees opgeneem is voor 43 000 toeskouers sal binnekort op winkel rakke beskikbaar wees. Son-Isha se eerste cd “You’re my star” word binnekort weer gedruk met die “De la Rey moet ‘n meisie kry” musiek video by.
2006/2007 ©Copyrite BM Promosies |