Tuisblad van BM Promosies

BM Promosies is n jong dinamiese musiek promosie onderneming wat streef daarna om afrikaans en musiek te bevorder .

Ons is nou al sowat 6 jaar al bedrywig met projekte en toere

Ons streef daarna om al die kunstenaars in ons land te help sodat almal kan weet van ons eie talent wat daar is en wat nog ondek moet word.

BM Promosies bied die volgende dienste:

* Reel van Funskies * Reel van Klank en Beligting * Enige "Branding" en Druk werk

* Klank Ingeneure * Webtuistes * Enige Promosies op nuwe produkte & Kunstenaars

* Korperatiewe geleenthede se reelings en verskaffing van Klank en Kunstenaars

* BackTrax * Opnames van CD's, DVD's, Musiek Video's *

Stuur asseblief vir ons inligting van wat gebeur in julle area

Alle promotors kan hier hulle vertonings of funksies adverteer ons het n kliente basis reg oor die land

Skakel Brendan - 084 200 14 29 of stuur ons 'n epos vir meer inligting

Om hier te adverteer stuur ons jou besonderhede na BMP